Wat is nuut in April 2021?

Nuwe Leesplan – Lewenslesse uit die Bybel

Hierdie 13-dag leesplan vertel die verhale van Bybelkarakters wat belangrike lewenslesse moes leer. Geniet u Bybelleesreis!

  • Jy kan inteken op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.
Gepubliseer op Vrydag 9 April 2021