BibleSA – Vinnige Begingids

Onseker oor hoe om iets te doen op die BibleSA-webwerf of -app? Ons het ʼn vinnige begingids vir nuwe en bestaande gebruikers saamgestel om u stap vir stap met video’s deur elke funksie te neem sodat u die meeste uit die BibleSA-webwerf of -app kan kry.

Nuwe Leesplan – Kersfees

Al ooit gewonder waaroor Kersfees gaan? Hierdie 5-dag leesplan is ontwerp vir individue of die hele gesin en bied riglyne met Skrifgedeeltes oor hoe om die Kersfeesgees ten volle te ervaar. Begin vandag jou Bybelleesreis!

Die Impak van die Bybel

Wat beteken die Bybel vir jou en watter rol speel dit nog in hedendaagse tye? Kyk na ʼn versameling video’s wat handel oor die impak van die Bybel op mense se lewens en waarom die Bybel nog die rigtingwyser van ons lewens moet wees.

Gepubliseer op Donderdag 10 Desember 2020