BibleSA Premium Lidmaatskap – Beta

Premium-lede sal toegang tot addisionele Bybelstudiemateriaal verkry. Kontak ons gerus by BibleSA@biblesociety.co.za indien u wil deelneem aan ons Premium Lidmaatskap beta-toets.

BibleSA Premium Hulpbronne

Indien u reeds ʼn Premium Lidmaatskap koopbewys-kode het:
Indien u reeds ʼn koopbewys-kode het, kan jy dit in My Profiel invoer en aktiveer.

Gepubliseer op Dinsdag 15 September 2020