BibleSA – Vinnige Begingids
Onseker oor hoe om iets te doen op die BibleSA-webwerf of -app? Ons het ʼn vinnige begingids vir nuwe en bestaande gebruikers saamgestel om u stap vir stap met video’s deur elke funksie te neem sodat u die meeste uit die BibleSA-webwerf of -app kan kry.
Nuwe Gebruikers
- Laai die gratis app af – iTunes App Store
| Google Play Store - Skep ʼn gratis profiel – webtuiste
| app | mobi-site - Verander die taal van die platform – webtuiste
| app | mobi-site - Lees en navigeer die Bybel – webtuiste
| app | mobi-site - Kyk na voetnote en kruisverwysings – app
- Soek deur die Bybel – webtuiste
| app | mobi-site
Bestaande Gebruikers (jy moet ingeteken wees)
Rekeninginstellings
Lees die Bybel
- Lees en navigeer die Bybel – webtuiste
| app | mobi-site - Kyk na voetnote en kruisverwysings – app
- Soek deur die Bybel – webtuiste
| app | mobi-site - Merk verse – webtuiste
| app | mobi-site - Maak persoonlike notas – webtuiste
| app | mobi-site - Verander na ʼn ander Bybelvertaling – webtuiste
| app | mobi-site - Vergelyk/lees verskeie Bybels gelyktydig – webtuiste
| mobi-site - Laai ʼn Bybel af om vanlyn te lees – app
- Verander die vertoonopsies – webtuiste
| app | mobi-site - Luister na die Bybel in klankweergawe – app
- Deel Bybelverse – webtuiste
| mobi-site - Verstekinstelling: Begin die app in die Bybelleser – app
Ander Funksies
Verdere Vrae?
Vir enige verdere vrae, kontak ons