Bible Society of South Africa

Wat is nuut in Mei 2024?

Nuwe Leesplan – Diensbaarheid, nederigheid en die vrug van die Gees

Hierdie 23-dag leesplan handel oor diensbaarheid en wat dit beteken om ʼn dienaar van God te wees, nederigheid tot eer van die Here, en aspekte van die vrug van die Gees. Geniet jou Bybelleesreis!

  • Klik hier om hierdie leesplan op ons webwerf te volg, of
  • Jy kan inteken op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Vers-ʼn-dag is nou op Telegram beskikbaar. Indien jy die dagstukkies op Telegram wil ontvang, sluit asseblief aan by die groep by https://t.me/versndag. Jy kan die groep ook deur Telegram se soekfunksie vind deur “Versndag” te soek.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS