Bible Society of South Africa

Gratis Bybel-apps vir almal!

1. BibleSA app

Kry gratis toegang tot die Bybels in al 11
amptelike tale van Suid-Afrika of luister
aanlyn na verskillende Oudiobybels, alles in een app.
Pas jou Bybelleeservaring volgens jou behoeftes aan en
kry toegang tot leesplanne, dagstukkies en
Bybelverse.

hand-swipe-horizontalSwiep om al die data te sien

2. Taalspesifieke, liggewig Bybel-app

Laai gratis taalspesifieke Bybels af om sonder dataverbinding te lees. Jy kan verskillende vertalings vergelyk, jou Bybelleeservaring volgens jou behoeftes aanpas en Bybelverse kopieer of deel. Kompak/liggewig, vir klein lêergrootte en beperkte bandwydte. ‘n Losstaande app is beskikbaar vir elk van die 11 amptelike tale.

* net op Android

Die Bybel '53, '83, ABA, 2020
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store

Bybel in Afrikaans 2020-vertaling
Bybel vir almal
Bybel in Afrikaans
1983-vertaling met
herformulerings tot en met 1992
Bybel in Afrikaans
1933/1953-vertaling
Good News Translation*

Die Bybel 1953 & 2020 HL
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store

Bybel in Afrikaans
2020-vertaling met hoofletters
Bybel in Afrikaans
1933/1953-vertaling
Good News Translation*

Bybel vir Dowes
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store

Bybel vir dowes
Good News Translation*

Bible for the Deaf
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store

English Bible for the Deaf 2019
Good News Translation*

Bibles in English
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store

English Bible for the Deaf 2019
Good News Translation*
King James Version

Audio Bibles
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store

Die Bybel: 1933/1953-vertaling
Die Bybel: 1983-vertaling
Good News Translation
The Bible in isiNdebele: 2012 translation
The Bible in Sepedi: 2000 translation
The Bible in Sesotho: 1989 translation (Standard Orthography)
The Bible in Siswati: 1996 translation
The Bible in Setswana 1970 translation
The Bible in Xitsonga: 1989 translation
The Bible in Tshivenḓa: 1998 translation
The Bible in isiXhosa: 1996 translation
The Bible in isiZulu: 1959 translation (new orthography)

The Bible in isiZulu
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store (Nguni Bibles app)

Bible in isiZulu 2020
Bible in isiZulu 1959/1997
Bible in isiZulu 1893
Good News Translation*

The Bible in isiXhosa
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store (Nguni Bibles app)

Bible in isiXhosa 1996
Bible in isiXhosa 1859/1975
Good News Translation*

The Bible in Sepedi
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store (Sotho Bibles app)

Bible in Sepedi 2000
Bible in Sepedi 1951/1986
Good News Translation*

The Bible in Sesotho
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store (Sotho Bibles app)

Bible in Sesotho 1989
(Standard Orthography)
Bible in Sesotho 1909/1961
(Standard Orthography)
Good News Translation*

The Bible in Setswana
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store (Sotho Biles app)

Bible in Setswana 1970/1987
Bible in Setswana 1908/1992
Good News Translation*

The Bible in isiNdebele
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store (Nguni Bibles app)

Bible in isiNdebele 2012
Good News Translation*

The Bible in Siswati
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store (Nguni Bibles app)

Bible in Siswati 1996
Good News Translation*

The Bible in Xitsonga
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store

Bible in Xitsonga 1989
Bible in Xitsonga 1929/2012
Good News Translation*

The Bible in Tshivenda
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store

Bible in Tshivenḓa 1998
Bible in Tshivenḓa 1936
Good News Translation*

The Bible in Xitsonga
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store

Bible in Xitsonga 1989
Bible in Xitsonga 1929/2012
Good News Translation*

Bibles with DC Books
Google Play Store |
Huawei AppGallery |
Apple App Store

Die Bybel: 2020-vertaling met Deuterokanonieke boeke
Die Bybel: 1933/1953-vertaling met Deuterokanonieke boeke
The Bible for the Deaf 2019 with Deuterocanonical books
Good News Translation with Deuterocanonical books
The Bible in Sesotho 1989 translation with Deuterocanonical books (Lesotho Orthography)
The Bible in Setswana 1970/1987 translation with Deuterocanonical books
Bible in Tshivenḓa 1998 translation with Deuterocanonical books
Bible in Xitsonga 1989 translation with Deuterocanonical books
The Bible in isiZulu 2020 translation with Deuterocanonical books

hand-swipe-horizontalSwiep om al die data te sien

Watter app is die beste vir jou?

Hier volg ʼn vergelyking van die twee soorte apps langs mekaar om jou te help besluit wat die beste app vir jou is.

Funksie

BibleSA

Taalspesifieke app

Lees volledige
Bybels

Ja

Ja

Bybels in al 11
amptelike tale

Ja

Ja (app per taal)

Sluit nuutste 2020-
Bybelvertaling vir
Afrikaans en
isiZulu in

Ja

Ja (op Afrikaans-
en isiZulu-app
onderskeidelik)

Vergelyk
verskeie
Bybels (dubbelskerm)

Nee

Ja

Merk verse

Ja

Ja

Maak persoonlike
aantekeninge vir verse

Ja

Ja

Soek sleutelwoorde
en frases in
die Bybel

Ja

Ja

Pas lettergrootte
en spasiëring
aan vir beter
leesbaarheid

Ja

Ja

Deel
Bybelverse
met ander

Ja

Ja

Volg ons
daaglikse Vers-ʼn-dag
dagstukkies

Ja

Nee

Volg leesplanne
met daaglikse
herinnerings

Ja

Nee

Luister na
Oudiobybels

Ja (kan slegs gestroom word)

Oudiobybels (kan slegs gestroom word)

Bybels beskikbaar

25+ (om te stroom) of
laai slegs spesifieke
Bybels af om vanlyn te gebruik

Taalspesifiek,
maar almal is beskikbaar
om vanlyn te gebruik

App bevat advertensies

Nee

Nee

Aflaaigrootte

±33MB (meer as u
Bybels aflaai om vanlyn
te gebruik)

±20MB (afhangende
van taal)

Gratis rekening
benodig om toegang tot
alle funksies te verkry

Ja

Ja

Datagebruik

As u Bybels lees wat nie
op die toestel afgelaai
is nie, klank stroom of
leesplanne gebruik

Geen ná die aanvanklike
aflaai van die app nie

Platforms
beskikbaar

Apple App Store
Google Play Store
BibleSA-webwerf

Besoek ons ontwikkelaarbladsye
op die Google Play Store,
Huawei AppGallery of
Apple App Store om al die
beskikbare Bybel-apps
te sien.

Koste

Gratis

Gratis

hand-swipe-horizontalSwiep om al die data te sien

3. Bybelstories-app (vir kinders)

Ses gewilde Bybelverhale vir kinders met kleurbeelde en vasvra-oefeninge wat onthouvermoë en basiese syfervaardigheid toets. Bybelverhale ingesluit: Die geboorte van Jesus, Jesus by die troue, Die barmhartige Samaritaan, Jesus maak die storm stil, Saggeus en Jesus leef!

Slegs beskikbaar in Afrikaans, Engels, IsiZulu, IsiXhosa en Sepedi. Laai dit gratis af op die Google Play Store, Huawei AppGallery en Apple App Store.

4. Selfone met Java-funksie

As jy ʼn Java-selfoon met beperkte internettoegang en stoorplek het, het ons net die app vir jou.

Besoek https://m.bibles.co.za/ vir meer inligting.

Ondersteun Bybelwerk

Die programme is ontwikkel en gratis beskikbaar gestel deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. As jy Bybelwerk verder wil ondersteun, kan jy hier ʼn bydrae maak.

Bible Society of South Africav.4.25.2
VOLG ONS