BibleSA
TuisSoekLees die Bybel
Bybelhulpmiddels
Oor die Bybel
Bybeloorsig
BibleSA-app
Bybels
Die Bybel elke dag
Addisionele Bybelhulpbronne
Bybelnuus
Bybelvasvra
Bybelleesplanne
Vers-'n-dag
Hulpbronne vir Kerke
Kerklike leesrooster
Preeksketse
God se asem tussen bladsye
Gebruikersgids
Meer oor BibleSA
Algemene vrae
Vinnige Begingids
Wie is ons Meld aan Registreer
BibleSA
Lees die Bybel Tuis
Hulpmiddels

Hulpmiddels

Bybelhulpmiddels
Oor die Bybel
Bybeloorsig
BibleSA-app
Bybels
Die Bybel elke dag
Addisionele Bybelhulpbronne
Bybelnuus
Bybelvasvra
Bybelleesplanne
Vers-'n-dag
Hulpbronne vir Kerke
Kerklike leesrooster
Preeksketse
God se asem tussen bladsye
Gebruikersgids
Meer oor BibleSA
Algemene vrae
Vinnige Begingids
Wie is ons Meld aan Registreer

Die jongste nuus

Wat is nuut in April 2021?

Vrydag 9 April 2021

Nuwe Leesplan – Lewenslesse uit die Bybel

Hierdie 13-dag leesplan vertel die verhale van Bybelkarakters wat belangrike lewenslesse moes leer. Geniet u Bybelleesreis!

Jy kan inteken op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

2 Miljoen Bybels-projek

Maandag 22 Februarie 2021

Die Bybelgenootskap het in Augustus 2019 die ambisieuse 2 Miljoen Bybels-projek van stapel gestuur as deel van sy 200ste bestaansjaarvieringe.

BibleSA – Vinnige Begingids

Donderdag 10 Desember 2020

Onseker oor hoe om iets te doen op die BibleSA-webwerf of -app? Ons het ʼn vinnige begingids vir nuwe en bestaande gebruikers saamgestel om u stap vir stap met video’s deur elke funksie te neem sodat u die meeste uit die BibleSA-webwerf of -app kan kry.

Nuwe Bybelvertaling en Bekendstelling • Afrikaans 2020-vertaling

Vrydag 27 November 2020

Nuwe Bybelvertaling en Bekendstelling – Afrikaans 2020-vertaling

Ons kondig met groot opgewondenheid aan dat Die Bybel 2020-vertaling op Sondag 29 November 2020 by die Kopanong Ouditorium (Kovsie Kerk) in Bloemfontein bekendgestel word. Die diens word regstreeks om 14:30 uitgesaai op die Bybelgenootskap se YouTube-kanaal asook die Facebook-blad. Meer as 9 000 eksemplare van Die Bybel 2020-vertaling is al verkoop sedert die Bybel vanaf 19 Oktober beskikbaar gestel is. Die eksemplare wat die Deuterokanonieke boeke bevat is reeds uitverkoop.

Nuwe Bybelvertaling & Bekendstelling – IsiZulu 2020

Donderdag 15 Oktober 2020

Ons kondig met groot opgewondenheid aan dat die nuwe vertaling van die isiZulu Bybel op Sondag 18 Oktober 2020 in Ulundi in KwaZulu-Natal bekendgestel is. ʼn Hele nuwe generasie Zulusprekers kan nou met nuwe oë en insig die Woord van God lees.

1,8 miljard Bybels en Bybelgedeeltes in vyf jaar versprei

Vrydag 2 Oktober 2020

Deur God se genade kon Bybelgenootskappe wêreldwyd daarin slaag om oor die afgelope vyf jaar 1,8 miljard Bybels en Bybelgedeeltes te versprei. Daarmee saam was 2019 ook ’n rekordjaar vir Bybelverspreiding.

BibleSA Premium Lidmaatskap – Beta

Dinsdag 15 September 2020

Premium-lede sal toegang tot addisionele Bybelstudiemateriaal verkry. Kontak ons gerus by BibleSA@biblesociety.co.za indien u wil deelneem aan ons Premium Lidmaatskap beta-toets.

Vul mense se harte met God se Woord

Woensdag 24 Junie 2020

“Ons missie is nie om boekrakke vol te maak nie maar om harte te vul met die woorde van die Skrif wat mense se lewens verander.”

Besoek ons aanlynwinkel

Dinsdag 1 Oktober 2019

Die Bybelgenootskap se nuwe aanlynwinkel maak dit nou nog makliker om Bybels te koop.

BibleSA
  • Privaatheidsbeleid »
  • Bepalings en Voorwaardes »

v.3.67.0
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Edwardstraat 134
Bellville

Tel: 021 910 8777
Faks: 021 910 8799
E-pos: biblia@biblesociety.co.za
Get it on Google Play

Download on the App Store
ANDER WEBWERWE
www.bybelgenootskap.co.za
www.englishbibleforthedeaf.co.za
www.bybeldirektevertaling.co.za
www.isizulubible.co.za

TEKEN IN OP E-SAAIER

VOLG ONS
Facebook    Twitter    YouTube    Instagram
Bible Society of South Africa