Bible Society of South Africa

Wandel met God

Wandel met God – ons is almal belangrik vir Hom
Wandel met God – die belangrikheid van eerlikheid: Tomas
Wandel met God – die belangrikheid om gefokus te bly: Lot
Wandel met God – omkyk bring verwoesting: Lot se vrou
Wandel met God – in dankbaarheid: Josafat
Wandel met God – met jou hele hart: Kaleb
Wandel met God – geduld: Job
Wandel met God – met berou: Josia
Wandel met God – in wysheid: Abigajil
Wandel met God – wees dapper: Ester
Wandel met God – met integriteit: Hanna
Wandel met God – met integriteit: Josef
Wandel met God – as ʼn dienskneg: Samuel
Wandel met God – as ʼn dienskeng: Petrus
Wandel met God – in die sakewêreld: Lidia
Wandel met God – in getrouheid: Rut en Naomi
Wandel met God – in gehoorsaamheid: Noag
Wandel met God – met ʼn wrok: Jona
Wandel met God – in gebed: Daniël
Wandel met God – met krag: Elia
Wandel met God – as ʼn persoon wat verander is: Paulus

 

Hierdie 21-dag leesplan help ons om ʼn verskeidenheid manne en vroue in die Bybel beter te leer ken en te uit te vind wat God se impak op hulle lewens was. Ons vind ook uit op watter manier hulle God ervaar het, en hoe hulle deur Hom geïnspireer en bemoedig was in verskeie omstandighede. Geniet u Bybelleesreis!

Episodes

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.23.0
VOLG ONS