Bible Society of South Africa

Vers-‘n-dag – 7 Augustus 2022

Bybelteks(te)

HABAKUK 3

18nogtans sal ek in die Here jubel,

sal ek juig in God, my Redder.

19Die Here my God gee vir my krag.

Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok,

op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

Vir die koorleier. Met snarespel.

HABAKUK 3:18-19AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS