Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 7 Julie 2024

Bybelteks(te)

EFESIËRS 2

6Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom 'n plek in die hemel gegee, 7sodat God ook in die tye wat kom, sou laat sien hoe geweldig groot sy genade is deur die goedheid wat Hy in Christus Jesus aan ons bewys het.

EFESIËRS 2:6-7AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.23.0
VOLG ONS