Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 6 Januarie 2024

Bybelteks(te)

6Dink aan die liefde en trou, Here,

wat U van altyd af betoon het.

7Moet tog nie dink aan die sondes en oortredinge van my jeug nie.

Dink aan my in u trou, Here, omdat U goed is.

PSALMS 25:6-7AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS