Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 4 Februarie 2024

Bybelteks(te)

4want enigeen wat 'n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof. 5Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is?

1 JOHANNES 5:4-5AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS