Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 30 April 2023

Bybelteks(te)

Julle is saam met Christus uit die dood opgewek

1Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit.

KOLOSSENSE 3:1AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS