Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 3 Januarie 2024

Bybelteks(te)

26Deur hierdie geloof in Christus Jesus is julle nou almal kinders van God, 27want julle almal wat deur die doop met Christus verenig is, het nou deel van Christus geword.

GALASIËRS 3:26-27AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS