Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 3 Augustus 2024

Bybelteks(te)

ROMEINE 8

32Hy het sy eie Seun nie gespaar nie, maar Hom oorgelewer om ons almal te red. Sal Hy ons dan nie al die ander dinge saam met Hom uit genade skenk nie?

ROMEINE 8:32AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.24.4
VOLG ONS