Vers-'n-dag – 27 April 2020Bybelteks(te)KOLOSSENSE 3:1313Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe.