Vers-'n-dag - 24 Oktober 2020Bybelteks(te)2 PETRUS 2:99Die Here weet dus om dié wat Hom dien, uit beproewing te red, maar om die goddeloses te straf en vir die oordeelsdag gevange te hou.