Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 17 Desember 2023

Bybelteks(te)

4Maak my u wil bekend, Here,

leer my u paaie.

5Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin,

want U is God, my redder.

In U stel ek elke dag my verwagting.

PSALMS 25:4-5AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS