Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 16 Junie 2024

Bybelteks(te)

JOHANNES 1

3Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. 4In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense.

JOHANNES 1:3-4AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.23.0
VOLG ONS