Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 1 Mei 2024

Bybelteks(te)

KOLOSSENSE 3

17En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.

KOLOSSENSE 3:17AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.25.2
VOLG ONS