Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 1 Januarie 2024

Bybelteks(te)

4Gaan sy poorte binne met dankliedere,

sy tempel met lofsange,

dank Hom, prys sy Naam,

5want die Here is goed,

aan sy liefde is daar geen einde nie,

sy trou duur van geslag tot geslag.

PSALMS 100:4-5AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS