Vers-’n-dag – 07 Januarie 2020Bybelteks(te)JOHANNES 8:3434Jesus sê toe vir hulle: “Dít verseker Ek julle: Elkeen wat sonde doen, is 'n slaaf van die sonde.