Bible Society of South Africa

Vers-‘n-dag – 13 Junie 2020

Bybelteks(te)

PSALMS 65

6In u trou antwoord U ons met kragtige dade,

o God, ons Verlosser,

op wie ook die mense in afgeleë lande

en op verre seë vertrou.

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS