Bible Society of South Africa

Saam met God by die werk

Wat sê die Bybel oor die werkplek?

Hierdie leesplan van 12 dae bevat tien riglyne met Skrifgedeeltes wat ons sal help om met integriteit en volgens God se wil te leef en te werk. Dit sal ons help om ons werk te verrig op ‘n manier wat God welgevallig is en wat sy seën uitnooi. Hierdie riglyne kan deur bestuur sowel as werknemers gevolg word, sodat almal daarby kan baat vind.

Hier is tien riglyne wat ons kan volg om ons werk só te doen dat ons God tevrede stel en ook seker kan wees van sy seën.

  1. 1.Vertrou op God
  2. 2.Werk hard
  3. 3.Wees eerlik
  4. 4.Wees tevrede
  5. 5.Bou goeie verhoudings
  6. 6.Rus gereeld
  7. 7.Dien God met jou inkomste
  8. 8.Aanvaar jou sosiale verantwoordelikheid
  9. 9.Betaal belasting
  10. 10.Werk vir ware rykdom

Mag die Here jou ryklik seën terwyl jy daarna strewe om Hom te eer, ongeag van die posisie wat jy beklee of die werk wat jy doen.

Episodes

Saam met God by die werk – Dag 1 lees episode
Saam met God by die werk – Dag 2 lees episode
Saam met God by die werk – Dag 3 lees episode
Saam met God by die werk – Dag 4 lees episode
Saam met God by die werk – Dag 5 lees episode
Saam met God by die werk – Dag 6 lees episode
Saam met God by die werk – Dag 7 lees episode
Saam met God by die werk – Dag 8 lees episode
Saam met God by die werk – Dag 9 lees episode
Saam met God by die werk – Dag 10 lees episode
Saam met God by die werk – Dag 11 lees episode
Saam met God by die werk – Dag 12 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.18.8
VOLG ONS