Bible Society of South Africa

Ek is ook iemand – Dag 8

Ek is vry.

Bybelteks(te)

God is nie hulle Vader nie

31Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”

JOHANNES 8:31-32AFR83Maak oop in die Bybelleser

“As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.”

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS