Bible Society of South Africa

Ek is ook iemand – Dag 6

Ek is vergewe.

Bybelteks(te)

38-39“Daarom, broers, moet julle goed weet dat wat aan julle verkondig word, die vergewing van sondes deur Hóm is, en dat elkeen wat glo, deur Hom vrygespreek word van alle sondes. Die wet van Moses kon julle nie vryspreek nie.

HANDELINGE 13:38-39AFR83Maak oop in die Bybelleser

“Daarom, broers, moet julle goed weet dat wat aan julle verkondig word, die vergewing van sondes deur Hóm is, en dat elkeen wat glo, deur Hom vrygespreek word van alle sondes.”

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS