Bible Society of South Africa

Ek is ook iemand – Dag 11

Ek het die ewige lewe.

Bybelteks(te)

12Wie die Seun het, het die lewe; wie nie die Seun van God het nie, het ook nie die lewe nie.

1 JOHANNES 5:12AFR83Maak oop in die Bybelleser

Wie die Seun het, het die lewe; wie nie die Seun van God het nie, het ook nie die lewe nie.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS