Bible Society of South Africa

Ek is ook iemand – Dag 1

Ek is ʼn kind van God.

Bybelteks(te)

Liefde en geloof

1Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is 'n kind van God; en elkeen wat vir die Vader liefhet, het ook die ander lief wat kinders van die Vader is.

1 JOHANNES 5:1AFR83Maak oop in die Bybelleser

Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is ’n kind van God.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS