Bible Society of South Africa

EK IS HY

Hierdie boekie nooi jou om deur die Bybel te blaai en die verhale van ’n paar spesiale manne te ontdek. Regdeur die Bybel speel mans ’n belangrike rol. Sommige het in ’n verhouding met God gestaan, terwyl ander weer hul rug op Hom gekeer het. Soms het hulle ook met God geworstel.

Hulle was egter almal unieke mense met verskillende gawes en elk met sy eie besondere lewensomstandighede. Tog het God met elkeen ’n pad gestap. In hierdie gedeeltes van die Woord ontdek jy dalk ook: Dis ék daardie! Ek is hý! En God stap ook ’n pad met mý.

Episodes

Ek is hy – Dag 1 lees episode
Ek is hy – Dag 2 lees episode
Ek is hy – Dag 3 lees episode
Ek is hy – Dag 4 lees episode
Ek is hy – Dag 5 lees episode
Ek is hy – Dag 6 lees episode
Ek is hy – Dag 7 lees episode
Ek is hy – Dag 8 lees episode
Ek is hy – Dag 9 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS