Bible Society of South Africa

Die Bybel wys waarom ons leef – Dag 5

Om God te verheerlik

Bybelteks(te)

5En mag God, die bron van alle standvastigheid en bemoediging, gee dat julle eensgesind onder mekaar sal wees soos Christus Jesus dit wil hê. 6Dan kan julle almal eensgesind uit een mond lof toebring aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus.

ROMEINE 15:5-6AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS