Bible Society of South Africa

Rut – Dag 218

Bybelteks(te)

Uit Betlehem na Moab toe en terug

1In die tyd van die leiers was daar op 'n keer hongersnood in die land, en 'n man met sy vrou en sy twee seuns het uit Betlehem in Juda weggetrek om 'n heenkome te soek in die gebied van Moab. 2Die man was Elimelek, sy vrou Naomi, en sy twee seuns Maglon en Kiljon. Hulle was afkomstig uit Efrata in Betlehem in Juda. Hulle het in Moab aangekom en hulle daar gevestig.

Die boek van Rut: ‘n verhaal van lyding en verlies wat plek maak vir hoop en nuwe begin.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS