Bible Society of South Africa

‘n Visie van die hemel – Dag 339

Bybelteks(te)

1Toe het die engel my die rivier met die water van die lewe gewys. Dit is helder soos kristal en dit stroom uit die troon van God en van die Lam uit. 2Tussen die hoofstraat van die stad aan die een kant en die rivier aan die ander kant staan die boom van die lewe. Hy dra twaalf keer per jaar vrugte: elke maand lewer hy sy vrugte. Die blare van die boom bring genesing vir die nasies.

DIE OPENBARING 22:1-2AFR83Maak oop in die Bybelleser

Bybelse gedeeltes wat ons visioene gee oor ‘n gebroke wêreld wat nuut gemaak is, en die Christelike hoop op opstanding.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS