Bible Society of South Africa

‘n Visie van die hemel – Dag 326

Bybelteks(te)

32Hulle sê toe vir mekaar: “Het ons hart nie warm geword toe Hy op die pad met ons gepraat en vir ons die Skrif uitgelê het nie?”

33Hulle het dadelik opgestaan en na Jerusalem toe teruggegaan. Daar kry hulle die elf en die ander mense bymekaar, 34en dié sê: “Die Here het regtig opgestaan en Hy het aan Simon verskyn!”

LUKAS 24:32-34AFR83Maak oop in die Bybelleser

Bybelse gedeeltes wat ons visioene gee oor ‘n gebroke wêreld wat nuut gemaak is, en die Christelike hoop op opstanding.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS