Bible Society of South Africa

‘n Visie van die hemel – Dag 320

Bybelteks(te)

'n Nuwe hemel en 'n nuwe aarde

17Ek gaan 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde skep;

aan dié wat daar nou is, sal daar nie meer gedink word nie,

hulle sal nie onthou word nie.

18Wees bly, en jubel sonder ophou oor wat Ek gaan skep:

Ek gaan 'n Jerusalem skep wat vol blydskap is,

sy inwoners sal vreugde hê.

19Ek sal jubel oor Jerusalem,

Ek sal bly wees oor my volk.

Daar sal in Jerusalem nie meer iemand gehoor word

wat huil of om hulp roep nie.

JESAJA 65:17-19AFR83Maak oop in die Bybelleser

Bybelse gedeeltes wat ons visioene gee oor ‘n gebroke wêreld wat nuut gemaak is, en die Christelike hoop op opstanding.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS