Bible Society of South Africa

Krag in Swakheid – Dag 180

Bybelteks(te)

God is vir ons 'n toevlug

1Vir die koorleier. Van die Koragiete. Op die wysie van “Jong Vroue”. 'n Lied.

2God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming;

Hy was nog altyd bereid om te help in nood.

3Daarom is ons nie bang nie,

al gee die aarde pad,

al skuif die berge tot in die dieptes van die see,

PSALMS 46:1-3AFR83Maak oop in die Bybelleser

God se volk kom gereeld voor omstandighede wat hulle swak en rusteloos laat voel: hierdie meditasies lok ons na God wat sy krag en vrede genadiglik in ons lewens uitstort.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS