Bible Society of South Africa

Inkarnasie – Dag 348

Bybelteks(te)

Die loflied van Maria

46En Maria het gesê:

“Ek besing die grootheid van die Here,

47ek juig oor God, my Verlosser,

48omdat Hy na my

in my geringheid omgesien het.

Kyk, van nou af sal elke nuwe geslag my gelukkig noem,

49omdat Hy wat magtig is,

groot dinge aan my gedoen het.

Heilig is sy Naam!

50Hy bewys ontferming

van geslag tot geslag

aan dié wat Hom eer.

LUKAS 1:46-50AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings oor die koms waarin ons die werklikheid en verwondering van Jesus se inkarnasie ondersoek.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS