Bible Society of South Africa

Inkarnasie – Dag 341

Bybelteks(te)

4Maar toe die tyd wat God daarvoor bepaal het, aangebreek het, het Hy sy Seun gestuur. Hy is uit 'n vrou gebore en van sy geboorte af was Hy aan die wet onderworpe 5om ons, wat aan die wet onderworpe was, los te koop sodat ons as kinders van God aangeneem kon word. 6En omdat ons sy kinders is, het God die Gees van sy Seun in ons harte gestuur, en in ons roep Hy uit: “Abba!” Dit beteken: Vader!

GALASIËRS 4:4-6AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings oor die koms waarin ons die werklikheid en verwondering van Jesus se inkarnasie ondersoek.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS