Bible Society of South Africa

Hoop in lyding – Dag 209

Bybelteks(te)

25Maar as ons hoop op wat ons nie sien nie, wag ons daarop met volharding.

26Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. 27En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges.

ROMEINE 8:25-27AFR83Maak oop in die Bybelleser

Lyding is ‘n werklikheid in ‘n gebroke wêreld. Die Skrif erken hierdie werklikheid, maar wys ons op die transformerende teenwoordigheid van God in ons lewens, ongeag ons omstandighede, en die woorde van hoop wat hy oor ons wêreld spreek.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS