Bible Society of South Africa

Hoop in lyding – Dag 202

Bybelteks(te)

16Daardie dag sal daar vir Jerusalem gesê word:

Moenie bang wees nie, Sion,

moenie jou hande moedeloos laat hang nie!

17Die Here jou God is by jou,

Hy, die krygsman wat red.

Hy is vol vreugde oor jou,

Hy is stil-tevrede in sy liefde.

Hy jubel en juig oor jou:

SEFANJA 3:16-17AFR83Maak oop in die Bybelleser

Lyding is ‘n werklikheid in ‘n gebroke wêreld. Die Skrif erken hierdie werklikheid, maar wys ons op die transformerende teenwoordigheid van God in ons lewens, ongeag ons omstandighede, en die woorde van hoop wat hy oor ons wêreld spreek.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS