Bible Society of South Africa

Die seën van vrugbaarheid – Dag 316

Bybelteks(te)

7dat dit julle nie aan 'n enkele genadegawe ontbreek nie. Julle bly ook vol verwagting uitsien na die verskyning van ons Here Jesus Christus. 8Dit is Hy wat julle ook end-uit sal laat vas staan, sodat daar geen aanklag teen julle sal wees op die dag dat ons Here Jesus Christus kom nie. 9God is getrou, Hy wat julle geroep het om verenig te lewe met sy Seun, Christus Jesus, ons Here.

1 KORINTIËRS 1:7-9AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die tema’ vrugbaarheid ‘ondersoek: wat gebeur as God aan die werk is in ons lewe.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS