Bible Society of South Africa

Die seën van vrugbaarheid – Dag 313

Bybelteks(te)

6Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. 7Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. 8En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk.

2 KORINTIËRS 9:6-8AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die tema’ vrugbaarheid ‘ondersoek: wat gebeur as God aan die werk is in ons lewe.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS