Bible Society of South Africa

Die seën van vrugbaarheid – Dag 311

Bybelteks(te)

29Vuil taal moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat net wat goed en opbouend is volgens die eis van omstandighede, sodat dit julle hoorders ten goede kan kom.

30En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag.

31Moet nooit verbitter of opvlieënd wees of woedend word nie; moenie vloek of skel nie; moet niks doen wat sleg is nie. 32Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het.

EFESIËRS 4:29-32AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die tema’ vrugbaarheid ‘ondersoek: wat gebeur as God aan die werk is in ons lewe.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS