Bible Society of South Africa

Die Missie vir die Wêreld – Dag 280

Bybelteks(te)

10Ek het 'n woonplek aan my volk Israel gegee en hom gevestig, sodat hy sonder vrees in sy plek kan woon. Slegte mense sal hom nie meer verdruk soos voorheen 11toe Ek leiers oor my volk Israel aangestel het nie. Ek sal jou rus gee van al jou vyande. Ek maak aan jou bekend dat Ek vir jou 'n koningshuis gaan vestig.

2 SAMUEL 7:10-11AFR83Maak oop in die Bybelleser

Begin met God se verbonde met Noag, Abram en David, en hierdie lesings ondersoek God se voortdurende missie om sy gebroke skepping te herstel en mense na homself terug te trek. Die missie van God vind sy vervulling in die persoon en werk van Jesus Christus, ‘n missie wat die kerk vandag voortsit.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS