Bible Society of South Africa

Die Boek van die Lewe – Dag 273

Bybelteks(te)

Die goeie soldaat van Christus

1Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat ons in Christus Jesus het. 2Wat jy my voor baie getuies hoor verkondig het, moet jy toevertrou aan betroubare manne wat bekwaam sal wees om dit ook aan ander te leer.

2 TIMOTEUS 2:1-2AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die skoonheid en krag van God se woord verklaar.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS