Bible Society of South Africa

Vulgaat

Die kerkvader, Hieronimus, het in die vierde eeu n.C. ʼn Latynse vertaling van die hele Bybel saamgestel. Hieronimus het die boeke van die Ou Testament uit Hebreeus en die boeke van die Nuwe Testament uit Grieks vertaal. Hy het ook ʼn aantal boeke (uit Grieks) vertaal wat later as “Deuterokanonieke” boeke bekend gestaan het.


Die Vulgaat het die gesaghebbendste teks van die Bybel in die Westerse kerk geword tot en met die Hervorming.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS