Bible Society of South Africa

Pesjitta

Die Pesjitta (“die eenvoudige weergawe”) is die Siriese vertaling van die Bybel. Dit sluit beide die boeke van die Ou Testament (vertaal uit Hebreeus) en die boeke van die Nuwe Testament (vertaal uit Grieks) in. Die Siriese vertaling bly baie naby aan die Hebreeuse en Griekse grondtekste. Die Pesjitta is rondom die vierde eeu n.C. geskep.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.8
VOLG ONS