Bible Society of South Africa

Bybelvertalings in die oudheid

Bybelvertalings is nie ʼn onlangse verskynsel nie. Die boek van die Bybel is ook in die oudheid vertaal.

Oudste vertalings

Rondom die begin van ons era was daar al Griekse vertalings (Septuaginta en Theodotion) en Aramese vertalings (Targumim) van die meeste van die boeke van die Ou Testament.

Latere vertalings

In die eerste eeue n.C. het ander Griekse vertalings, (Aquila en Symmachus), Siriese vertalings (Pesjitta) en Latynse vertalings (Vetus Latina en die Vulgaat), bygekom.
Die boeke van die Nuwe Testament is ook vroeg in Siries en Latyn vertaal.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS