Wat sê die Bybel oor
Genade van God
God kies om Hom aan mense te verbind en aan hulle verbonde te bly. Volgens die Bybel is genade die fondament vir die band tussen God en die mensdom. God se genade kan beskryf word as die teerheid waarmee God na mense te kyk, self al verdien hulle dit nie.
Liefde tussen mense
Liefde is een van die sterkste emosies wat mense ken. In ʼn mens se eie lewe kan jy die behoefte aan ʼn ander persoon, en ʼn gevoel van omgee vir ʼn ander persoon beleef soos byvoorbeeld in ʼn familie, ʼn vriendskap of ʼn liefdesverhouding.
Tevredenheid
Sommige mense is nooit tevrede nie en wil altyd meer of beter dinge hê, soos ʼn beter motor, meer vriende, meer geld of ʼn groter huis. Hulle is nooit tevrede nie.