Bible Society of South Africa

The Bible our heritage

Ter viering van Erfenis Dag op 24 September het ons hierdie videogreep waar Psalm 23:1 in al 11 van ons land se amptelike tale voorgelees word, opgeneem. Ons land is geseën met 'n rykdom van diversiteit in nie net sy mense nie, maar ook sy natuurlewe. Danksy die werk van die Bybelgenootskap is die volledige Bybel in al 11 hierdie tale beskikbaar.


 


Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS