Bible Society of South Africa

Mary Jones en haar Bybel (Animasie)

In 1800, het die 15-jarige Mary Jones 40 km gestap om vir haarself 'n Bybel te koop. Mary's se passie en toewyding het tot die stigting van die eerste Bybelgenootskap in Wallis gelei. Hier is haar storie.


 


Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS